Taalles
DIE Drakenstein Munisipaliteit het saam met die jongste rekenings ’n kennisgewing uitgestuur wat taalkundig (Engels en Afrikaans) ’n riller is. Onder meer word daar gepraat van ’n “spermdatum” (in plaas van sperdatum) wat nogal snaaks sou wees as dit nie so tragies is nie.
Belastingbetalers is daagliks blootgestel aan swak dienslewering deur plaaslike owerhede. Om nog boonop gekonfronteer te word deur patetiese taalgebruik is ietwat dik vir ’n daalder.
Belastingbetaler
Labels: bericht humor muziek politik URL YouTube
Een reactie posten: